Posts Tagged ‘dom’

SA se Nuwe De-Generasie

December 2, 2011

‘n Juffrou deel vandag dat kinders in SA deesdae moet aansoek doen om te druip; daar word tot 10% by hul punte gesit om hulle te laat slaag!

Wat mens so ontstel en ook vies maak omtrent die situasie is:

a) Ons wat HARD MOES WERK vir ons punte se kwalifikasies word wêreldwyd oor dieselfde kam geskeer as die nuwe generasie “gifted” presteerders,

b) Die arme drommels het GEEN KENNIS opgedoen nie, &

c) SA kweek ‘n nuwe de-generasie wat voel hulle is “geregtig” op dinge, hulle hoef nie daarvoor te WERK nie.

TRAGIES!!!

© 2011. Lizette De Klerk.

2011-12-02.